Vacancies

Vakante pos: Onvangsdame vir Solar Guru APPLY NOW

Pos vir ‘n energievolle, netjiese dame beskikbaar tussen 28-36
Adminastratiewe kantoorwerk/skakelbord
GEEN ROKERS
Moet beskik oor eie vervoer
Moet in PTA Oos gelee wees
Moet Rekenaargeletterd wees (Office)
Onder Hoë druk kan funksioneer
Uitstekende komunikasie vaardighede in beide Afr & Eng

Kandidate se vereistes:

Moet telefoon oproepe hanteer
Afsprake maak/dagboek hanteer
Stiptelik
Betroubaar
Data Capturing
Min 2Jr Ervaring in algemene administrasie
Bemarkinservaring (Telesales)
Finansieëlkundige kennis

Maandae-Vrydae 08:00-17:00

Salaris afhangende van ondervinding
Stuur ASB jou CV na info@solarguru.co.za

CLICK HERE TO APPLY

A

 
Facebook